Gereformeerde Kerk Pretoria (original) (raw)
Kerkgebou van die Gereformeerde kerk Pretoria.
Hierdie foto is geneem vanuit die woning van oud-pres. Paul Kruger, wat ook lidmaat van hierdie gemeente was. Kerkgebou is op die hoek van Kerk- en Potgieterstraat Pretoria.
Hierdie gemeente is die oudste Gereformeerde kerk in Pretoria. Die gemeente in sy volle distrik is reeds vanaf 1859 bedien. Ds. Dirk Postma snr. het die lidmate dan reeds so vroeg as April 1859 besoek nadat die Gereformeerde kerk in Rustenburg wat die eerste van die Gereformeerde kerke was wat op 10 Februarie 1859 in Rustenburg tot stand gekom het.
Die kerkgebou tans in gebruik is in Desember 1897 in gebruik geneem.
jaarbeplanning2015.pdf | |
---|---|
File Size: | 513 kb |
File Type: |
GPS-koordinate: S25.74751 O28.18146
Ds. Petrus Venter9de Laan 880Wonderboom-SuidPretoria-Moot0084Tel: 012- 3356130Faks: 012-3352290Sel: 0847042348Kerkkantoor: 0123262290Posbus 573 Pretoria 0001 | Die Gereformeerde kerk Pretoria (dolerend) se amptelike webwerf is:www.gkpretoria.org.za |
---|
U naam en u e-pos adres vir enige navrae:
Thank you, your message has been sent