Home - Discover Sutherland (original) (raw)

Guest Reviews

Beautifully decorated and spotlessly clean. Cozy and full of character. Super white towels and linen. Comfortable bed. Secure parking. Antonette was most helpful with our check-in and gave us great advice for restaurant choices. Will definitely stay again. Highly recommended.

Netjies verblyf in selfsorghuis met sterrekyk. Lekker gebly, en wat voordelig is, is die feit dat die eienaar, Jurg, ook die uitstekende sterrekyk aanbied by sy kampterrein.

Die huis was gerieflik, netjies en skoon. Ons het heerlik in Sutherland gekuier.Ons het baie lekker gebly in die huis en omgewing. The Blue Moon se kos is hoogs aan te beveel.
Connie D
South Africa