Timo Smuts (original) (raw)
1944 - 1999
Timo in 1960
See full photo
Artist and Head of the Department of Fine Arts at Stellenbosch University, until his death in September 1999
Author of Teorie is 'n gil
edited and published posthumously by Dian Joubert en Johan Hattingh
Timo Smuts attended Worcester Boys'High School, where he was a prefect in 1962. He was a keen rugbyplayer and athlete, a victor ludorum.
The Timo Smuts Art Prize is awarded annually to students, whose work was created independently of any input from their lecturers.
Timo Smuts was bekend as kunstenaar en lektor by die departement Beeldende Kunste aan die US. Hy was 55 toe hy op 'n Sondagmiddag in September 1999 gesterf het na 'n hartaanval. By sy dood het hy 'n manuskrip nagelaat wat sy vrou verras het met sy presiese, indringende skryfwerk, 'n byna voltooide geskrif vergesel van vyf pentekeninge van die kunstenaar self, 'n foto uit 'n publikasie oor die Anglo-Boereoorlog, en 'n foto van 'n skildery van 'n kollega en vriend van Timo. Opskrifte van die essays is boeiend soos onder andere: Artistieke deelname in die teorie van die visuele kuns, Treine en teorie, Die laterale alternatief, Die spook in die skoorsteen, Die knorkamer, Ek praat as skilder, ens. Van die tien essays is ses daarvan vertaalde weergawes van reeds gepubliseerde vakkundige artikels. Die 'onvoltooidheid' van sekere van die opstelle speel in op die tema van 'oop tekste' wat op verskillende wyses, voltooi kan word deur 'n leser. Dit resoneer op sy beurt weer met die vraag wat Smuts telkens aan die orde stel: Kan enige teks ooit finaal wees, afgerond, iets waarin die laaste woord gespreek word? Is enige teks ooit voltooibaar?
Information found at Protea Boekwinkel Afrikaanse Nuusbrief
I need more information, please!
Standard 8 pupils of Worcester Boys' High, 1960. From leftt: Maurice Muntingh, Etienne du Plessis and Timo Smuts
Photo by Frank du Plessis
www.StellenboschWriters.com © Rosemarie Breuer