Bruinwindswael (original) (raw)
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Bruinwindswael | |
|---|---|
| In vlug oor Koeweit tydens migrasie | |
| Bewaringstatus | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Aves |
| Orde: | Apodiformes |
| Familie: | Apodidae |
| Genus: | Apus |
| Spesie: | A. pallidus |
| Binomiale naam | |
| Apus pallidusShelley, 1870 |
Die bruinwindswael (Apus pallidus) is in Suider-Afrika 'n seldsame trekvoël en swerwer wat gewoonlik noord van die ewenaar oorwinter. Die voël is nog net twee keer in Suid-Afrika opgeteken. Die voël is 16 cm lank en 32 tot 48 g groot. In Engels staan dit as die pallid swift bekend.
Bruinwindswael op sy nesSasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- ↑ BirdLife International (2012). "Apus pallidus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.