Carlo Goldoni (original) (raw)
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Carlo Goldoni
Italiaanse teaterdirekteur en toneelskrywer
Genres
Commedia dell'arte
Beduidende werke
Il servitore di due padroni
La locandiera
Le baruffe chiozzotte
Carlo Osvaldo Goldoni (25 Februarie 1707 – 6 Februarie 1793) was 'n Venesiaanse teaterdirekteur en toneelskrywer en word beskou as een van die voorste Italiaanse toneelskrywers.
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Carlo Goldoni.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.