E (original) (raw)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Latynse letter E
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z

Hierdie artikel handel oor die Latynse letter E. Vir ander betekenisse sien E (dubbelsinnig).

Die letter E is die vyfde letter van die moderne Latynse alfabet en die tweede klinker. Dit is die algemeens gebruikte letter in Engels, Frans, Duits en Spaans. In Navo se internasionale spellingsalfabet word "E" uitgespreek met die woord "Echo".

Die letter E het ontwikkel uit die Griekse letter epsilon. Die Semitiese letter hê het waarskynlik eers 'n biddende of roepende menslike figuur voorgestel en was moontlik op 'n soortgelyke Egipitese hiëroglief gebaseer, alhoewel die hiëroglief anders uitgespreek en gebruik is.

Egiptiese hiëroglief_q’_ SemitiesHê FenisiesH EtruskiesE GrieksEpsilon Latyns-RomeinsE
A28 Roman E

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.