Fabaceae (original) (raw)
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Fabaceae | |
|---|---|
| Pueraria lobata | |
| Wetenskaplike klassifikasie |
|
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Rosids |
| Orde: | Fabales |
| Familie: | FabaceaeLindl. |
| Tipegenus | |
| _Faba_Mill. | |
| Subfamilies | |
| Caesalpinioideae Mimosoideae Faboideae | |
| Verspreiding |
Skets van 'n boontjiesaad ('n dikotiel), wat die saadhuid en embrio aandui
Fabaceae, ook bekend as Leguminosae, is die peuldraende familie wat hoort tot die orde Fabales. Dit is een van die grootste en ekonomies belangrikste families. Spesies van die familie kom oor die hele wêreld voor. Die familie word in drie sub-families verdeel: die akasias, Mimosoideae; die kassias, Caesalpinioideae en die ertjies, Papilionoideae.
Dit sluit genera in soos:
Dit sluit genera in soos:
- Bauhinia
- Brachystegia
- Burkea
- Cassia
- Colophospermum
- Elephantorrhiza
- Entada
- Erythrophleum
- Guibourtia
- Parkinsonia
- Peltophorum
- Schotia
- Senegalia
Dit sluit genera in soos:
- Baphia
- Bolusanthus
- Calpurnia
- Erythrina
- Hypocalyptus
- Mundulea
- Podalyria
- Pterocarpus
- Robinia
- Sophora
- Virgilia
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Fabaceae. |
|---|
Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8