Gebruiker:Oesjaar - Wikipedia (original) (raw)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Oesjaar

Thank you for reviewing the translation of the Universal Code of Conduct Enforcement Guidelines. Your work helps to ensure a high quality text will be available to the community.

Ons het tans 128 903 artikels.

In my eerste 10 jaar (bereik op 6/1/2019) betrokke hier het ek reeds 5264 artikels geskep! Die 10 jaar was ongelooflik; wat 'n avontuur! Na 15 jaar (bereik op 6/1/2024) het ek 14,628 artikels en 1,156 kategorieë geskep, 225 066 verbeteringe gedoen en 30 535 verbeteringe op Wikidata gedoen! Dit is 'n voorreg!

My doelwit van 'n voorbladartikel is bereik toe die Boeing B-17 Flying Fortress op 4 November 2019 op die voorblad gepryk het!

Groete!

Ek het begin bergfietsry omrede my perd verdrink het tydens waterpolo!

https://extranet.uci.ch/Commissaires/default.aspx