Jade Ewen (original) (raw)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Jade Ewen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jade Louise Ewen
Geboorte 24 Januarie 1988 (1988-01-24) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–nou
_Internet-rolprentdatabasis_-profiel

Jade Ewen (gebore 24 Januarie 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent End of a Gun (2016) en in die televisiereekse The Ghost Hunter (2000), Out There (2003), en Myths (2009). Sy was van 2009–2013 'n lid van die damessangtrio Sugababes.