Junie (original) (raw)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

<< Junie 2025 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30
Al die dae

Junie is die sesde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Junie is vernoem na die Romeinse godin Juno, die vrou van Jupiter.

Junie begin elke jaar op 'n unieke dag van die week.

Maande van die jaar
**Januarie | Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November Desember**