LL Cool J (original) (raw)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

LL Cool J
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Todd Smith
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–nou
_Internet-rolprentdatabasis_-profiel

LL Cool J is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Halloween H20: 20 Years Later (1998), Deep Blue Sea (1999), Deliver Us from Eva (2003), en Mindhunters (2004).