Wiktionary (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Welkom by Wikiwoordeboek! | |
---|---|
Welkom by Afrikaanse Wikiwoordeboek, 'n gemeenskapsprojek wat ten doel het om 'n gratis meertalige woordeboek daar te stel in elke taal, met omskrywings, etimologieƫ, uitsprake en aanhalings. Wikiwoordeboek is die meegaande woordelys van die oopinhoudensiklopedie Wikipedia. In die Afrikaanse weergawe werk ons nou aan 22 821 inskrywings. Leer hoe om inskrywings te skep, eksperimenteer in die sandput of besoek ons Geselshoekie om te sien hoe u 'n bydrae kan maak in die ontwikkeling van Wikiwoordeboek. Die inhoud van Wikiwoordeboek is onderhewig aan die GNU/FDL-lisensie. | |
Hierdie bladsy is oopgemaak op Maandag, 11 November 2024, 00:36 UTC |