Kersfees - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kersfees | Kersfeeste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Kersfesie | Kersfesies |
Samestelling van die Middelnederlandse Kerst, 'n naam vir Christus, en fees. Dus letterlik Christusfees.[1]
Kers•fees
Sjabloon:religei 'n Tradisionele herdenkingsdag op die Christelike kalender wat op die vyf-en-twintigste dag van Desember plaasvind om die geboorte van Jesus te vier.
Dit is tradisie om 'n kersboom vir Kersfees te versier.
Die meeste gebruike rondom Kersfees het eers in die laaste paar eeue gewild geraak en het geen teologiese of liturgiese wortels nie.
Die name van openbare vakansiedae en ander feesdae, soos Kersfees, word met 'n hoofletter geskryf.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: Christmas(en) Nederlands: Kerstmis(nl) Zoeloe: uKhisimuzi(zu) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kersfees.
- ↑ Kerst (Feest Van Christus' geboorte), tymologiebank.nl