fiets - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fiets | fietse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| fietsie | fietsies |
Hulp:IPA: [fits]
(vervoer) Vervoermiddel met twee wiele wat deur spierkrag en met pedale voortbeweeg word.
Fietse word algemeen as vervoermiddel ingespan om mense en goedere van een punt na 'n ander te vervoer.
| Vertalings: fiets |
|---|
| Engels: bicycle(en), bike(en) Nederlands: fiets(nl) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | fiets |
| Verlede Tyd | ek | het gefiets |
Met 'n fiets ry.
Hy kry 'n pap wiel terwyl hy na die werk fiets. Sy het inderhaas na die mark gefiets.
| Vertalings: fiets |
|---|
| Engels: bicycle(en), bike(en) Nederlands: fietsen(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor fiets.