soldaat - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Duitse soldaat.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| soldaat | soldate |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| soldaatjie | soldaatjies |
sol•daat
(dierkunde) Termiet of mier wat die nes verdedig en op rooftogte uitgaan.
'n Graf van die Onbekende Soldaat is 'n monument wat gebou is om die stoflike oorskot van een of meer ongeïdentifiseerde soldate te begrawe.
Die soldate wat die kolonie beskerm het sterk kake en gepantserde koppe.
| Vertalings: soldaat |
|---|
| Engels: soldier(en) Nederlands: soldaat(nl) |
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | soldaat m | soldaten |
| Verkleinwoord | soldaatje | soldaatjes |
Hulp:IPA: [sɔɫ.ˈdat]
sol•daat