aanmoedig - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Gereedskap
Aksies
Algemeen
- Skakels hierheen
- Verwante veranderings
- Laai lêer
- Permanente skakel
- Bladinligting
- Haal dié blad aan
- Kry verkorte URL
- Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | moedig aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanmoedig |
| Verlede Tyd | ek | het aangemoedig |
| Onbepaalde wys | aan te moedig | |
| Teenwoordige deelwoord | aanmoedigend | |
| Verlede deelwoord | aangemoedigde |
Woordafbreking
aan•moe•dig
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Om geestelik te ondersteun; om te motiveer, moed, hoop of gees te gee.
Voorbeeldsinne
- Verwydering moedig net die witborskraaie aan om nuwe neste te bou[1]
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: encourage(en) Nederlands: aanmoedigen(nl) |
Verwysings
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=aanmoedig&oldid=231459"