antiek - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend antiek antieke
Vergrotend antieker
Oortreffend antiekste

Uitspraak

an•tiek

Byvoeglike naamwoord

Betekenisse

  1. Oud, maar waardevol.
  2. Met betrekking tot die klassieke Grieks-Romeinse oudheid.

Voorbeeldsinne

  1. Die item is antiek en kan by die veiling onder die hamer kom.
  2. Plato was 'n antieke denker.

Antonieme

modern

Vertalings

Vertalings:
Engels: antique(en) Nederlands: antiek(nl)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=antiek&oldid=204775"

Kategorieë: