bees - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Beeste ('n koei en haar kalf).
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bees | beeste |
1. (soogdiere)
Bos taurus 'n Groot gedomestikeerde, gras-etende hoefdier. In algemene taalgebruik sluit beeste ook koeie, bulle, osse, verse en kalwers in.
2. (figuurlik) 'n Onbeskofte mens.
1. Beeste word gewoonlik as vee aangehou vir hulle vleis, as suiweldiere vir melk en ander suiwelprodukte, en as werkdiere vir die sleep van karre, ploeƫ en dies meer.
2. Jy is 'n regte ou bees.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: cow(en), ox(en) Nederlands: rund(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor bees.
Engels (en)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | bee | bees |