beesvleis - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beesvleis | — |
bees•vleis
(voeding) die Kulinêre naam vir vleis van beeste.
- Grasgevoerde beesvleis is afkomstig van beeste wat van spening tot slagting slegs gras en voer, soos hooi of kuilvoer, gevreet het.[1]
| Vertalings: |
|---|
| Engels: beef(en) Nederlands: rundvlees(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor beesvleis.
- ↑ Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies Bernadine Douglas Penguin Random House South Africa, 2016, ISBN 1776090373, ISBN 9781776090372