begin - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek begin
Verlede Tyd ek het begin
  1. Aan die gang kom/sit; die eerste stap neem.

  2. Bepaalde plek of tydstip van oorsprong/ ontstaan/ skepping.

  3. As jy nie nou begin nie gaan ons nie betyds klaarmaak nie.

  4. Die weer is dreigend en dit het begin hael.

Beginsel

Vertalings: begin
Asturies: empezar(ast), entamar(ast), comenzar(ast) Engels: begin(en) Nederlands: begin(nl)
Voltooide deelwoord
Werkwoord begin
Werkwoordelik begin
Naamwoordelik beginde, begonne
Negatief onbegonne

Werkwoordelike voltooide deelwoord van begin.

Vorm die voltooide tye

Hy het daarmee begin.

Enkelvoud Meervoud
begin

Plek/tyd/geleentheid waar iets begin (het).

In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.

einde

Nederlands (nl)

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van beginnen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van beginnen
  3. gebiedende wys van beginnen

1.: Ik begin.

2.: Begin je?

3.: Begin!