behou - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | behou |
| Verlede Tyd | ek | het behou |
be•hou
Iets nie verloor nie; in besit bly; handhaaf; in stand hou.
Red.
Beproef alles, maar behou die goeie.
Die sjirurg kon die pasiënt se been behou.
| Vertalings: behou |
|---|
| Engels: keep(en), preserve(en), save(en) Nederlands: behouden(nl) |
Nederlands (nl)
Hulp:IPA: [bə.ˈɦɑʊ̯]
be•hou
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van behouden
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van behouden
- gebiedende wys van behouden
1.: Ik behou.
2.: Behou je?
3.: Behou!