belangrik - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend belangrik belangrike belangriks
Vergrotend belangriker belangrikers
Oortreffend belangrikste
Intensiewe vorm
lewensbelangrik

Uitspraak

Hulp:IPA: [bə.ˈlɑŋ.rək]

(lêer)

Byvoeglike naamwoord

Betekenisse

Van groot betekenis; gewigtig; aansienlik.

Voorbeeldsinne

Dit is belangrik dat almal die vergadering bywoon.

Antonieme

onbelangrik

Vertalings

Vertalings: belangrik
Duits: wichtig(de) Engels: important(en) Frans: important(fr) Nederlands: belangrijk(nl) Noors: viktig(no) Papiaments: importante Russies: важный(ru) Spaans: importante(es)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=belangrik&oldid=210476"

Kategorieë: