belowe - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek belowe
Verlede Tyd ek het belowe

Uitspraak

(lĂȘer)

Werkwoord

Betekenisse

Iemand verseker dat jy iets sal doen (of nie sal doen nie).

Voorbeeldsinne

Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal (Prediker 5:4).

Sinonieme

beloof

Verwante woorde

belofte, gelofte, eed, sweer

Vertalings

Vertalings:
Engels: promise(en) Nederlands: beloven(nl)