besoek - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Kinders wat die dieretuin besoek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
besoek besoeke
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
besoekkie besoekkies

Uitspraak

(lêer)

Woordafbreking

be•soek

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

Êrens/ by iemand langs aangaan of aankom; 'n kuier.

Voorbeeldsinne

Die besoek aan die museum was beslis die moeite werd.

Vertalings

Vertalings:
Engels: visit(en) Malgassies: famangiana(mg) Nederlands: bezoek(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek besoek
Verlede Tyd ek het besoek

Werkwoord

Betekenisse

Êrens/ by iemand langs aangaan of aankom.

Voorbeeldsinne

Die kinders wil hul ouma besoek.

Vertalings

Vertalings:
Engels: visit(en) Malgassies: famangiana(mg) Nederlands: bezoeken(nl)