beweeg - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek beweeg
Verlede Tyd ek het beweeg
Teenwoordige deelwoord bewegende

be•weeg

  1. Van plek of posisie verander, nie staties verkeer nie.

  2. In beweging bring; te laat beweeg; roer.

  3. Iemand oorreed; aanspoor; tot iets dryf.

  4. Met mense verkeer.

  5. Ek dink ek het hom sien beweeg.

  6. Die wind beweeg die blare.

  7. Hy het daar tot trane beweeg.

  8. Sy beweeg in hoë kringe.

Hemel en aarde beweeg (alles in mens se vermoë doen).

Hy beweeg op gevaarlike grond (in 'n onseker of gevaarlike posisie verkeer)

Sy beweeg hemel en aarde om dit reg te kry (doen alles wat moontlik is).

skuif

beweging

bewoë

Vertalings: beweeg
Engels: move(en), affect(en) Nederlands: bewegen(nl)

Nederlands (nl)

Hulp:IPA: [bə.ˈʋeχ]

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bewegen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bewegen
  3. gebiedende wys van bewegen

1.: Ik beweeg.

2.: Beweeg je?

3.: Beweeg!

Kategorieë: