boelie - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Boelie
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | boelie |
| Verlede Tyd | ek | het geboelie |
| Verlede deelwoord | geboeliede |
boe•lie
om iemand intimiderend te behandel; moeilikheid maak met iemand met die doel om hulle te irriteer of verneder
Navorsing wys dat tot 57% van Suid-Afrikaanse leerders in die een of ander stadium tydens hul hoërskoolloopbaan geboelie word[1]
| Vertalings: |
|---|
| Engels: bully(en) Nederlands: pesten(nl), treiteren(nl) |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boelie | boelies |
iemand wat hom intimiderend en vernederend gedra
Boelies lei ook gewoonlik aan depressie, het 'n lae selfbeeld, presteer swak en openbaar destruktiewe gedrag. [2]
| Vertalings: |
|---|
| Engels: bully(en) Nederlands: pestkop(nl) m, treiteraar(nl) m |