boor - Wikiwoordeboek (original) (raw)
- Inleiding
- 1 Afrikaans (af)
- 1.1 Uitspraak
- 1.2 Woordafbreking
- 1.3 Selfstandige naamwoord
* 1.3.1 Betekenisse
* 1.3.2 Voorbeeldsinne
* 1.3.3 Vertalings - 1.4 Werkwoord
* 1.4.1 Betekenisse
* 1.4.2 Voorbeeldsinne
* 1.4.3 Vertalings - 1.5 Selfstandige naamwoord
* 1.5.1 Betekenisse
* 1.5.2 Voorbeeldsinne
* 1.5.3 Vertalings - 1.6 Meer inligting
- 2 Engels
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Batteryaangedrewe boor.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boor | bore |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boortjie | boortjies |
boor
(gereedskap) waarmee gate gedraai word.
Ek is baie bang vir 'n tandarts se boor.
| Vertalings: boor |
|---|
| Engels: drill(en) Nederlands: boor(nl) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | boor |
| Verlede Tyd | ek | het geboor |
Gate met 'n boor maak.
Boor asseblief vir my 'n gat om die portret te hang.
| Vertalings: boor |
|---|
| Engels: drill(en) Nederlands: boor(nl) |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boor | — |
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool B en atoomgetal 5.
Boor is 'n trivalente metalloïede element.
| Vertalings: boor |
|---|
| Engels: boron(en) Esperanto: boro(eo) Nederlands: boor(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor boor.
Engels
Etimologie
Die eerste gebruik in 1551 en ontleen uit Nederlands boer ("landbewoner"), Oud-Engels būan ("om te bewoon"), oorspronklik uit Protogermaans *būraz ("bewoner, inwoner"). Sien ook bower.