bron - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Bron in 'n woud.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
bron bronne
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
bronnetjie bronnetjies
  1. 'n Natuurlike fontein; plek waar water uit die aarde opborrel of spuit.

  2. Plek of materiaal waar ander stowwe as water verkry kan word.

  3. Die oorsprong of begin van iets; oorsaak.

  4. Waaruit mens inligting verkry; geskrifte en ander media waaruit gegewens geput word; argiefstuk.

  5. Hierdie bron lewer suiwer, helder drinkwater.

  6. Hierdie mineraal is 'n bron van goud en silwer.

  7. Die bron van 'n rivier is waar die rivier begin (ontspring).

  8. Die joernalis beskerm sy bron sorgvuldig.

bronkode

oliebron

Vertalings: 1. Natuurlike fontein
Engels: source(en) Frans: source(fr) v Nederlands: bron(nl)
Vertalings: 2. Wat ander stowwe lewer.
Engels: source(en) Frans: source(fr) v Nederlands: bron(nl)
Vertalings: 3. Oorsprong
Engels: source(en), origin(en) Nederlands: bron(nl), oorsprong(nl)
Vertalings: 4. Waaruit mens inligtings verkry
Engels: source(en) Nederlands: bron(nl)

Kategorieƫ: