dak - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Dak wat met dakpanne gedek is.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
dak dakke
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
dakkie dakkies

dak

(boukunde) Deel van 'n gebou wat die bokant bedek en beskerming teen die weer bied.

Die wind het die huis se dak afgewaai.

«Hulle sit onder een dak

Hulle het dieselfde belange.

«Hy het die lepel in die dak gesteek.»

Doodgaan.

«Hy maak dak nat.»

'n Nuwe huis inwy. Die werksmense trakteer sodra die eerste kap opgestel is.

«Iemand onder dak bring.»

Iemand van huisvesting voorsien.

Vertalings: dak
Engels: roof(en) Nederlands: dak(nl)

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dak o daken
Verkleinwoord dakje dakjes, daakjes

Hulp:IPA: [dɑk]

(boukunde) Dak