dam - Wikiwoordeboek (original) (raw)
'n Dam.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dam | damme |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dammetjie | dammetjies |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Woordafbreking
dam
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Groot wal of versperring wat die vloei van water belemmer of stop om sodoende 'n reservoir of 'n meer van water te vorm.
Voorbeeldsinne
Die meeste damme het 'n oorloop waaroor of -deur water kan vloei wanneer die dam vol is.
Spreekwoorde en gesegdes
«Die dam lê kant en wal.»
Tot oorlopens toe vol.
Afgeleide woorde
Vertalings
| Vertalings: dam |
|---|
| Engels: dam(en), pond(en), basin(en) Nederlands: stuwmeer(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor dam.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | dam m | dammen |
| Verkleinwoord | dammetje | dammetjes |
Uitspraak
Hulp:IPA: [dɑm]
| (lêer) |
|---|
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Wal wat die twee oewers van 'n waterliggaam verbind en die vloei van water verhinder.
Eienskappe
In Nederlands dui hierdie woord net die wal self aan.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | dam v/m | dammen |
| Verkleinwoord | dammetje | dammetjes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(speletjie) 'n Dubbele damsteen in die damspel.
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van dammen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van dammen
- gebiedende wys van dammen
Voorbeeldsinne
1.: Ik dam.
2.: Dam je?
3.: Dam!