demokrasie - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| demokrasie | demokrasieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| demokrasietjie | demokrasietjies |
Van Grieks, 'δημοκρατíα' wat bestaan uit 'δημος' (die mense), en 'κρατειν' (om te regeer), en die suffiks 'íα'; dit beteken dus "Regering deur die mense".
de•mo•kra•sie(ë)
de•mo•kra•sie•tjie(s)
- (politiek) (juridies) 'n Regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vry verkiesings waaraan meer as een party kan deelneem; verskansde burgerregte en vrye media.
- (aardrykskunde) 'n Land wat 'n demokratiese regeringsvorm het.
In 'n demokrasie is die eerste minister dikwels die leier van die grootste party, maar in gevalle waar 'n koalisie regeer, is dit nie noodwendig die geval nie.
| Vertalings: demokrasie |
|---|
| Engels: democracy(en) Nederlands: democratie(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor demokrasie.