derm - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Maag en derms.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| derm | derms |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dermpie | dermpies |
(anatomie) Deel van die spysverteringstelsel tussen die maag en die anus.
Die hoeveelheid gal wat na die derm afgevoer word hang af van die hoeveelheid vet in die derm wat verteer moet word.
Hy kerm soos 'n kat oor 'n derm (onnodig kla en neul).
| Vertalings: derm | |
|---|---|
| Duits: Darm(de), m Engels: intestine(en), gut(en) Frans: intestin(fr), m Fries (Oud-): therm, m Fries (Saterland-): Tierm, m; (Uutände) Täirm, m Fries (Westerlauwers-): term(fy), g Italiaans: intestino(it), m | Nederlands: darm(nl) Noors: tarm(no), m Noors (Nieu-): tarm(nn), m Persies (Wes-): روده(fa) Pools: jelito(pl), o Spaans: intestino(es), m Turks: bağırsak(tr) |