diagram - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
diagram diagramme

Woordafbreking

di•a•gram

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

'n Plan, tekening, skets of uiteensetting om te wys hoe iets werk, of die verwantskappe tussen die dele van 'n geheel te toon

Vertalings

Vertalings:
Engels: diagram(en) Nederlands: diagram(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor diagram.