doodgaan - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gaan dood |
| (in bysin) | ... dat ek | doodgaan |
| Verlede Tyd | ek | het doodgegaan |
Uitspraak
Hulp:IPA: [ˈduə̯txɑːn]
| (lêer) |
|---|
; verlede deelwoord: [ˈduə̯txəxɑːn]
Met Arabiese letters
onbepaalde wys: دُوَدْخَانْ ; verlede deelwoord: دُوَدْخِخَانْ
Spelling tot 1909
dootgaan; verlede deelwoord: dootgegaan
Werkwoord
Betekenisse
Ophou om te lewe, sterwe
Sinonieme
sterf, sterwe, (Slaams-Afrikaans ook:) meniengal, wafaat
Vertalings
| Vertalings: doodgaan | |
|---|---|
| Engels: die(en) | Duits: sterben(de) |