film - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

[4] 'n Onontwikkelde film.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
film films
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
filmpie filmpies
  1. Uiters dun lagie.

  2. (kuns) 'n Opname van bewegende beelde wat 'n storie vertel; fliek, rolprent.

  3. Bewegende beeld wat op 'n medium vasgelê is.

  4. 'n Dun, oprolbare medium, sensitief vir lig, en waarop 'n kamera beelde vaslê.

  5. Die film van olie op die water gee 'n reënboogeffek.

  6. "Stuart Little" is 'n bekende film.

  7. Het jy dit op film? Ja, ek het dit op my hardeskyf gestoor.

  8. Met die koms van die digitale kamera het film grootliks in onbruik verval.

Vertalings:
Engels: film(en) Nederlands: film(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek film
Verlede Tyd ek het gefilm

Beelde op film vaslê.

Ons film môre die laaste toneel.

Vertalings:
Engels: film(en) Nederlands: filmen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor film.

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord film m films
Verkleinwoord filmpje filmpjes

Hulp:IPA: [fɪlm]

  1. (kuns) Fliek; opname van bewegende beelde

  2. Uiters dun lagie

  3. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van filmen

  4. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van filmen

  5. gebiedende wys van filmen

1.: Ik film.

2.: Film je?

3.: Film!