fliek - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Pens en Pootjies en ander Suid-Afrikaanse flieks.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
fliek flieks, flieke

Uitspraak

Hulp:IPA: [flik]

(lĂȘer)

Woordafbreking

fliek

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

'n Opname van bewegende beelde wat 'n verhaal vertel.

Voorbeeldsinne

Bakgat is 'n Afrikaanse fliek wat op 11 April 2008 vrygestel is.

Sinonieme

rolprent, film

Vertalings

Vertalings: fliek
Engels: flick(en), movie(en) Nederlands: film(nl)