fontein - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die Fontaine des mers, 'n fontein in Parys.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
fontein fonteine
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
fonteintjie fonteintjies

Van die Latynse fons, fontis (bron).

fon•tein

  1. Plek waar water uit die aarde opborrel of spuit; 'n bron.

  2. 'n Kunswerk waarin water onder druk na buite spuit of syfer.

  3. (figuurlik) 'n Bron van enige ander vloeistof, geestelike krag, ens.

  4. Yzerfontein se naam is van 'n fontein wat in 'n ysterklip-formasie ontspring ontleen.

  5. 'n Fontein by die voordeur sal alte pragtig vertoon.

  6. Sing die lof van jou eie fontein, verheug jou oor jou eie vrou (Spreuke 5:18).

Vertalings: 1. Plek waar water uit die aarde opborrel of spuit.
Engels: spring(en) Hindi: झरना(hi) m Nederlands: bron(nl), springbron(nl)
Vertalings: 2. Kunswerk
Engels: fountain(en) Nederlands: fontein(nl)

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord fontein v/m fonteinen
Verkleinwoord fonteintje fonteintjes

Hulp:IPA: [fɔn.ˈtɛɪ̭n]

fon•tein

Fontein; 'n kunswerk waarin water onder druk gesit word en na buite spuit of syfer

Kategorieë: