gars - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gars |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(plante), (landbou) (kookkuns) 'n Graansoort van die spesie
Hordeum vulgare, wat dikwels as voedsel gebruik word of om bier en ander moutdrankies te maak.
Voorbeeldsinne
Vergelyking van verrykte gars, koring, triticale en mielies vir die afronding van vroegspeenlammers. [1]
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: barley(en) Nederlands: gerst(nl) v/m |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor gars.