gebou - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Die Uniegebou in Pretoria.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gebou | geboue |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| geboutjie | geboutjies |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Woordafbreking
ge•bou
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Mensgemaakte struktuur wat bedoel is vir skuiling of om 'n spesifieke aktiwiteit te ondersteun.
Voorbeeldsinne
Geboue word gewoonlik deur 'n argitek ontwerp en deur 'n konstruksiespan van bouers opgerig.
Hiponieme
Meronieme
Deur, venster, dak, gewel, muur
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels building(en) Nederlands gebouw(nl) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bou |
| Verlede Tyd | ek | het gebou |
Werkwoord
Betekenisse
Verlede tyd van bou.
Voorbeeldsinne
Toe ons die plek gebou het, het ons regte stene gebruik.
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor gebou.