gebruik - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek gebruik
Verlede Tyd ek het gebruik
Teenwoordige deelwoord gebruikend
Verlede deelwoord gebruikte

ge•bruik

Om iets met iets anders te doen; tot nut maak.

Jy kan die mes gebruik om die koek te sny.

Die motor gebruik te veel brandstof.

Gebruik jy nie te veel suiker nie?

Vertalings: gebruik
Engels: use(en) Nederlands: gebruiken(nl)
Enkelvoud Meervoud
gebruik gebruike

Die handeling om iets te gebruik; tradisies.

Die gebruik van diere vir mediese navorsing is skokkend.

Die aanvaarbare gebruik is om lobola in Suid-Afrika te betaal.

Vertalings: gebruik
Engels: use(en) Nederlands: gebruik(nl)

Kategorieë: