gee - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gee |
| Verlede Tyd | ek | het gegee |
| Onbepaalde wys | te gewe | |
| Teenwoordige deelwoord | gewend | |
| Verlede deelwoord | gegewe |
Oordrag van besit aan iemand anders.
Aanbied.
Oplewer; veroorsaak.
Op kersaand gaan ons aan mekaar geskenke gee.
Die artikel gee ’n oorsig van internasionale en nasionale vlae in Afrika.
Hierdie belegging gee 7% rente.
| Vertalings: gee |
|---|
| Engels: give(en) Nederlands: geven(nl) |