gelede - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Bywoord |
|---|
| gelede |
ge•le•de
Dit wat verby is; wat in die verlede afgespeel het.
Die laaste glasiale tyd het sowat 15 000 jaar gelede geëindig, terwyl die huidige ystydperk steeds voortduur.
| Vertalings: gelede |
|---|
| Engels: past(en), ago(en), since(en) Nederlands: gelede(nl) |
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | geleed | gelede |
Attributiewe vorm van geleed; wat uit segmente of litte bestaan.
Insekte het, nes ander geleedpotiges, gesegmenteerde liggame en gelede pote.
| Vertalings: gelede |
|---|
| Engels: arthropodal(en) Nederlands: geleed(nl) |