gevoel - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
gevoel gevoele, gevoelens

ge•voel

'n emosionele sensasie

Ons gevoelens, ons emosies speel 'n baie belangrike rol in ons lewe.[1]

Vertalings:
Engels: feeling(en) Nederlands: gevoel(nl) o
Voltooide deelwoord
Werkwoord voel
Werkwoordelik gevoel
Naamwoordelik gevoelde

Werkwoordelike voltooide deelwoord van giet

1. vorm die voltooide tye

2. vorm die lydende vorm

1. Hulle het dit gister gevoel.

2. Dit sal gevoel word.

Vertalings:
Engels: felt(en) Nederlands: gevoeld(nl)
  1. NG Kerk Wonderboom; 2023

Kategorieë: