graveer - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek graveer
Verlede Tyd ek het (ge)graveer
Teenwoordige deelwoord graverend
Verlede deelwoord gegraveerde

gra•veer

om met 'n skerp gereedskap 'n tekening of teks in glas, metaal of ander materiaal te krap

Wetenskaplikes sê honderde gegraveerde volstruisdop-splinters wat in die Wes-Kaap ontdek is, is van die jongste voorbeelde van die gebruik van simbole deur moderne mense.[1]

Vertalings:
Engels: engrave(en) Nederlands: graveren(nl)
  1. OFM; Human interest; 2010