groente - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Groente.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| groente | groente of groentes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| groentetjie | groentetjies |
groen•te
(plantkunde), (landbou) 'n Eetbare plant of 'n deel daarvan.
Telbare naamwoord
Blomkool en spinasie is groentes
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| groente | — |
Kos wat uit eetbare plante bestaan
Ontelbare naamwoord
Ons eet vanaand vleis en groente.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: vegetables(en) Nederlands: groente(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor groente.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | groente v | groenten, groentes |
Hulp:IPA: [ˈɣrun.tə]
groen•te
(plantkunde), (landbou) Groente; 'n eetbare plant of 'n deel daarvan.