haai - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| haai | haaie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| haaitjie | haaitjies |
Sedert 1450 in Middelnederlands as haey bekend. Leenwoord uit Noors (Oud-) há-, die akkusatief van hár (haai).[1]
(biologie) (visse) 'n Dier uit 'n groep seevisse (
Selachimorpha) wat gekenmerk word deur 'n kraakbeenagtige skelet, vyf tot sewe kieusplete weerskante van die kop en borsvinne wat nie aan die kop versmelt is nie.
Haaie aan die kus van Brasilië het positief getoets vir kokaïen, sê wetenskaplikes.[2]