haat - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
haat

haat

Diep afkeer; 'n sterk gevoel van afsku en vyandskap.

Emosionele ondervindings wat as aangenaam waargeneem word, soos liefde, bewondering of vreugde, staan teenoor diƩ wat as onaangenaam ervaar word, soos haat, afguns of verdriet.

liefde

Vertalings: haat
Engels: hate(en) Nederlands: haat(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek haat
Verlede Tyd ek het gehaat
Teenwoordige deelwoord hatende

Kwade gevoelens jeens iets of iemand koester.

Ek haat jou.

Vertalings: haat
Engels: hate(en) Nederlands: haten(nl)

Kategorieƫ: