hang - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hang | hange |
'n steil helling
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | hang |
| Verlede Tyd | ek | het gehang |
| Onbepaalde wys | te hange | |
| Teenwoordige deelwoord | hangend | |
| Verlede deelwoord | gehangegehangde |
in 'n posisie wees of geplaas word, wat nie aan die grond vas is nie, maar teen val beskerm word deur aan 'n ander voorwerp vas te wees.
Ek het al in die Vaaldriehoek 'n rooibok vir bykans 'n week in my motorhuis laat hang sonder om skade te kry.[1]