herfs - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
herfs herfste

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

Die seisoen tussen somer en winter.

Voorbeeldsinne

In die Suidelike Halfrond val die maande Maart, April en Mei in die herfs (meteorologies gesproke).

Hiperonieme

seisoen, jaargety

Vertalings

Vertalings:
Engels: fall(en) Nederlands: herfst(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor herfs.