herroep - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | herroep |
| Verlede Tyd | ek | het herroep |
her•roep
'n Bevel terugtrek; ophef; afskaf.
Weer in die geheue oproep.
Zuma is egter glo net 48 uur gegee om te bedank of hy word deur die party herroep.[1]
Ek kan ongelukkig nie die gebeure herroep nie.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: revoke(en), recall(en) Nederlands: intrekken(nl), afzetten(nl) |